Direksie

Die direksie spog met kundiges in kommoditeitshandel, logistiek, kwaliteitbeheer, kontrakbestuur, rekeningkunde en finansies, stelselontwerp en navorsing.

JOE ROBERTS

Managing Director

Joe is die besturende direkteur van Perdigon. Hy het in 1998 as landbou-ekonoom begin en is sedert 2001 aktief betrokke by die verhandeling van graan. Sy fokus en bydrae by Perdigon is om alle betrokke partye na waarde te ag en kosbare verhoudings te bou. Joe is deel van die handelspan.

BSc Agric

KEVIN CUTHBERT

Financial Director

Nadat Kevin as Geoktrooieerde Rekenmeester gekwalifiseer het, het hy tydens sy loopbaan as stelselontleder en sagteware-ontwikkelaar IT-stelsels vir verskeie industrieë ontwerp en implementeer. Hy het in 2010 in die graanbedryf begin en bestuur die finansiële en IT-funksies van Perdigon.

B.Com. (Rekeningkunde/ouditering)

DIETER LE ROUX

Director / Head of Trading

Dieter het op ʼn plaas grootgeword en het ʼn liefde vir landbou. Hy het in 2010 by ʼn graanmaatskappy as ʼn verhoudingsbestuurder begin werk. Vanaf 2011 is hy aktief betrokke by die verhandeling van graan en fokus veral op oliesaad en koring. Hy het in 2018 by Perdigon aangesluit, waar hy fokus op gestruktureerde handel en waarde vir die verskaffer sowel as die verbruiker bied.

B.Com. (Ekonomie en internasionale handel)

ANDO BOOYENS

Director

Ando bestuur die By-Produkte handel afdeling van Perdigon. Sy hooffokus is om die maatskappy se diverse handelsbelange in die landboumark verder te ontwikkel en uit te brei. Hy lei ‘n span hoogs gespesialiseerde, entrepreneuriese handelaars wat plaaslik en internasionaal, volhoubare waarde tot boere en kliënte toevoeg.

Ons Span

Ons span spog met kundigheid in kommoditeitshandel, logistiek, kwaliteitbeheer, kontrakbestuur, rekeningkunde en finansies.

Trading

GERRANDA MÖLLER

Senior Trader

REESE LINGERFELDER

Senior Trader

DC ODENDAAL

Cross-border Trader

PAUL DREYER

JuniorTrader

Logistics

ALTHEA EMSLIE

Logistics Manager

JEAN-MARI BEYERS

Logistics Co-Ordinator

Willemien Bruce-Brand

Logistics Co-Ordinator

Finance

CORLIA VISAGIE

Financial Manager

Johan Moelich

Risk Manager

SHIMONE CUPIDO

Accountant

JEAN DE KOCK

Administrator

RUCHAAN WINDVOGEL

Invoice Administrator

PORTIA MATAYO

Admin/Office Assistant

AMBER BAILEY

Receptionist

CONTRACT MANAGEMENT

KARIN PRETORIUS

Contract Manager

SONJA MORTIMER

Senior Contract Administrator

Melissa Engelbrecht

Contract Administrator

IT DEPARTMENT

STEYN LE ROUX

Software Support and Development

Site designed by Bad Weather Media

© 2024 Perdigon. All Rights Reserved.